Kruger bijbel

Een bijzonder bericht op een Zuid-Afrikaanse website over een Kruger bijbel:
"Freddie Ekkel skryf dat hy tans in Kloosterhaar, Holland, besig met navorsing oor die geskiedenis van twee voormalige werkkampe Balderhaar en Kloosterhaar wat bestaan het tydens die Tweede Wereldoorlog. Na aanleiding van sy ondersoek het 'n inwoner van Kloosterhaar vir hom 'n Bybel gewys wat uit die werkkamp Balderhaar afkomstig was. Voor in die Bybel staan geskryf: J.G.A. Kruger, Kotzes'post, Reddersburg. 1 December 1925." [lees meer....]